BKMT READING GUIDES

Huilboek (Afrikaans Edition)
by Ryk Hattingh

Published: 2016-04-01
Kindle Edition : 160 pages
0 members reading this now
2 clubs reading this now
0 members have read this book
“Wie sou kon dink dat ’n stem soos myne ooit gehoor sal word? Waar sal so ’n klank in elk geval vandaan kom?” Só begin die jongste outobiografiese roman van Ryk Hattingh – sy eerste boek in negentien jaar. Dit is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland ...
No other editions available.
Add to Club Selections
Add to Possible Club Selections
Add to My Personal Queue
Jump to

Introduction

“Wie sou kon dink dat ’n stem soos myne ooit gehoor sal word? Waar sal so ’n klank in elk geval vandaan kom?” Só begin die jongste outobiografiese roman van Ryk Hattingh – sy eerste boek in negentien jaar. Dit is ’n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960’s aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op ’n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, “Jy is mos die een met die hart.”? Die man wat vra – wie sou ooit kon dink dat ’n stem soos myne gehoor sal word . . . Huilboek is ’n kragtoer. In een opsig is dit ’n voortsetting van Ignatius Brand en Witskrif, en andersyds is dit ’n losstaande herinneringsroman wat uiteindelik sê – hier is ek. En dís wie ek geword het . . .

“’n Mens kan verander,“ skryf Ryk. “Maar dis nie maklik nie. Dit wat jou laat struikel, kan nie sonder meer afgekap word nie. . . . Neem my as voorbeeld. Jy sien my nou so mooi speel met my kinders, jy sien my in die kombuis besig om kumara te skil, knoffel en preie op ’n kauriplank fyn te kap, jy sien my agter die toonbank van my winkel, vriendelik bedien ek my klante. ’n Gewone mens is wat jy sien . . . Ek was nie altyd so nugter en voorspelbaar nie. Ek was ’n plofbare vent.” “Een van die aangrypendste slottonele wat ek in die afgelope tyd gelees het.” -- Thys Human. “ ’n Merkwaardige herinneringsroman” -- Kerneels Breytenbach.

Editorial Review

No editorial review at this time.

Excerpt

No Excerpt Currently Available

Discussion Questions

No discussion questions at this time.

Notes From the Author to the Bookclub

No notes at this time.

Book Club Recommendations

Member Reviews

Overall rating:
 
There are no user reviews at this time.
Rate this book
MEMBER LOGIN
Remember me
BECOME A MEMBER it's free

Book Club HQ to over 90,000+ book clubs and ready to welcome yours.

SEARCH OUR READING GUIDES Search
Search
FEATURED EVENTS
PAST AUTHOR CHATS
JOIN OUR MAILING LIST

Get free weekly updates on top club picks, book giveaways, author events and more
Please wait...