BKMT READING GUIDES
Raaiselkind (Afrikaans Edition)
by Annelie Botes
Kindle Edition : 336 pages
1 club reading this now
0 members have read this book
Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig ...
Introduction
Raaiselkind is ´n verhaal wat die kruis van outisme genadeloos oopvlek.
Sentraal in hierdie aangrypende gegewe staan twee onvergeetlike vrouekarakters: Ingrid Dorfling, ma van Alexander, wat die grense van wanhoop versit in haar verbete stryd om die kind wat hulle hele gesinlewe ontwrig “mens” te laat word. En in die proses omtrent alles wat kosbaar is, verloor.
Parallel met Ingrid staan Miriam – oppasma – wat met haar kinderlike godsvertroue en aardse wysheid die enigste is wat tot “Boetatjie” kan deurdring. Wat, as niks meer help nie, met hom onder die olienhoutboom gaan sit en sussende hallelujaliedere sing.
En dan is daar Alexander. Vreemdelingkind op sy eie “eiland”. Gillende, skoppende seuntjie wat kantelkop sit en luister wanneer die kerkklokke beier … Raaiselkind.
Discussion Questions
No discussion questions at this time.Book Club Recommendations
Recommended to book clubs by 0 of 0 members.
Book Club HQ to over 90,000+ book clubs and ready to welcome yours.
Get free weekly updates on top club picks, book giveaways, author events and more
