BKMT READING GUIDES

Jong Doktor Serfontein #1 (Keurboslaan) (Afrikaans Edition)
by Theunis Krogh

Published: 2011-09-01
Kindle Edition : 0 pages
0 members reading this now
0 club reading this now
0 members have read this book
In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaarde hoof van hierdie vervalle kosskool versorg die jong man met die misterieuse verlede en red sy ...
No other editions available.
Add to Club Selections
Add to Possible Club Selections
Add to My Personal Queue
Jump to

Introduction

In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaarde hoof van hierdie vervalle kosskool versorg die jong man met die misterieuse verlede en red sy lewe. Dr Serfontein besluit daarna om op Keurboslaan te kom werk as adjunk-hoof om daar fisiese en emosionele heling te soek. Onder sy bekwame hand word die skool gou opgebou tot een van die beste seunsskole in die omgewing en die indruk wat hy op die seuns maak laat hulle ’n nuwe lus vir die lewe vind. Alles verloop egter nie vlot nie en leerlinge soos Oscar Wienand sorg vir genoeg kattekwaad om die nuwe hoof ’n behoorlike vuurdoop te gee!

Editorial Review

No editorial review at this time.

Excerpt

No Excerpt Currently Available

Discussion Questions

No discussion questions at this time.

Notes From the Author to the Bookclub

No notes at this time.

Book Club Recommendations

Member Reviews

Overall rating:
 
There are no user reviews at this time.
Rate this book
MEMBER LOGIN
Remember me
BECOME A MEMBER it's free

Book Club HQ to over 90,000+ book clubs and ready to welcome yours.

SEARCH OUR READING GUIDES Search
Search
FEATURED EVENTS
PAST AUTHOR CHATS
JOIN OUR MAILING LIST

Get free weekly updates on top club picks, book giveaways, author events and more
Please wait...