BKMT READING GUIDES
Jong Doktor Serfontein #1 (Keurboslaan) (Afrikaans Edition)
by Theunis Krogh
Kindle Edition : 0 pages
0 club reading this now
0 members have read this book
Introduction
In hierdie eerste boek van die Keurboslaanreeks ontmoet ons die jong doktor Roelof Serfontein wat as verdwaalde en dodelik siek vreemdeling op Keurboslaan naby die Swazilandse grens beland. Die bejaarde hoof van hierdie vervalle kosskool versorg die jong man met die misterieuse verlede en red sy lewe. Dr Serfontein besluit daarna om op Keurboslaan te kom werk as adjunk-hoof om daar fisiese en emosionele heling te soek. Onder sy bekwame hand word die skool gou opgebou tot een van die beste seunsskole in die omgewing en die indruk wat hy op die seuns maak laat hulle ’n nuwe lus vir die lewe vind. Alles verloop egter nie vlot nie en leerlinge soos Oscar Wienand sorg vir genoeg kattekwaad om die nuwe hoof ’n behoorlike vuurdoop te gee!
Discussion Questions
No discussion questions at this time.Book Club Recommendations
Recommended to book clubs by 0 of 0 members.
Book Club HQ to over 90,000+ book clubs and ready to welcome yours.
Get free weekly updates on top club picks, book giveaways, author events and more







